Aan die Bestuur en Personeel van Vosma Vervoer

Aan een en elkeen wil ek uit my hart bedank vir die wonderlike manier waarop jul die projek hanteer het.
Met tye kon ek op die nipper skedules verander en dan het julle my flink en vinnig geakkommodeer.
Frikkie, aan jou en die drywers, n besondere dankie. Met julle aan ons kant, weet ek dat ons nog baie
kilometers moeite vry sal kan aanpak.Dra dan ook asseblief ons dank oor aan jou span en drywers.
Elke vrag was met die nodige professionaliteit en vriendelikheid hanteer, daarom sal ek julle in die
toekoms by elkeen aanbeveel en met vrymoedigheid weer van jul diens gebruik maak.

Groete,


Sarens South Africa (Pty) Ltd



 

Enter website.